Ons is 'n Afrikaanse gemeente wat daarop fokus om Jesus Christus te dien, die Evangelie te verkondig en mekaar in liefde te ondersteun.
Om God se lig in die gemeenskap te wees en siele vir Sy Koninkryk te wen.
Kom ontmoet ons pastore en kerksraad wat jou graag sal verwelkom.