Mat 19:14 But Jesus said, Suffer little children, and forbid them
not, to come unto me: for of such is the kingdom of heaven.
We as teachers and parents have an obligation concerning these children.
The mission of the Sunday School is to instill spiritual growth in the life of each
and every child and to prepare them for facing the world out there.
Our vision is to see a growth in the number of children involved in the Sunday School.
We do this by teaching and encouraging children to partake in various activities,
eg. witnessing, song and worship, etc.
Together with other assemblies, we are developing a curriculum which will ensure
the spiritual growth of all children involved.
When required, we do home visitations and councilling.
During the year we embark
on various fundraisings to support this ministry.
We request that all parent become intensly involved in the Sunday School as well
as the spiritual growth of the child.
To get involved or support this ministry, please contact Deon Zastron, the Sunday
School Superintendent
on 082-348-2145 (intl: +27-82-348-2145)
or email him at deon@agape-driving.co.za
|
Mat 19:14 Maar Jesus sê: Laat die kindertjies staan en
verhinder hulle nie om na My te kom nie; want aan sulkes behoort die koninkryk
van die hemele
Ons as onderwysers en ouers het 'n verpligting teenoor hierdie kinders.
Die missie van die Sondagskool is om die absolute geestelike groei van elke kind te vestig
en om hulle voor te berei vir `n wêreld daar buite.
Ons visie is vir `n groei in gatal
kinders in die Sondagskool. Ons doen dit deur kinders te leer en aan te moedig om
betrokke te raak by verskeie aktiwiteite, bv. Getuienisse, sang en aanbidding, ens.
Huidiglik vat ons hande saam met ander gemeentes om `n kurrikulum te ontwikkel wat
geestelike groei in elke kind wat betrokke is sal vestig
Wanneer nodig, doen ons huisbesoek en berading.
Gedurende die jaar loods ons verskeie
fondsinsameling projekte om hierdie bediening te ondersteun.
Ons versoek dat alle ouers betrokke sal raak by die Sondagskool sowel as die
geestelike groei van die kind.
Om betrokke te raak of om hierdie bediening te ondersteun, kontak asb. vir Deon
Zastron, die Sondagskool Superintendent
op 082-348-2145 (intl:
+27-82-348-2145)
of e-pos hom by deon@agape-driving.co.za
|