Assemblies of Christ - Jesus is Lord Only One Lord - Jesus - Slegs Een Here - www.OneLord.co.za Gemeentes van Christus - Jesus is die Here
Prayer Requests / Gebedsversoeke Guestbook / Gasteboek

 Click here to submit your prayer request / Kliek hier en voeg u Gebedsversoek by
Prayer Requests
Prayer is a vital part our daily walk with Christ.  We have seen the hand of God move wonderfully when we pray.  The word of the Lord encourages each us to pray constantly.  Though there is power in the individual prayer, there is even more power when the righteous Children of God agree in prayer.

We have intersessors who join hands in prayer for various requests. 
You are welcome to submit your prayer request to our intercessors here below. 

Please note that we respect your privacy and will not share your info with outside parties.  When submitting your request, you also have the option of not publishing your request on this website, thus keeping it confidential.  Prayer request will appear below once approved by the administrator of this site.
Gebedsversoeke
Gebed is `n uiters belangrike component van ons daaglikse loop met Christus. Ons het al verskeie maal gesien hoe God intree as ons tot Hom bid.  Die woord van die Here moedig elkeen van ons aan om aanhoudend te bid.  Daar is kragin individuele gebed, maar daar is nog meer krag as die regverdige kinders van God saamstem in gebed.

Ons het intersessors wat saam bid vir verskeie versoeke. 
U is welkom om u gebedsversoek hier onder aan hulle te rig.

Ons respekteer u privaatheid en sal nie u inlingting met butestaanders deel nie.  U het ook die opsie om die gebedsversoek wat u hier pos konfidensieel te hou deur dit nie op hierdie webblad te wys nie.  Gebedsversoeke sal hier onder verskyn sodra dit deur die administrateur van hierdie webwerf goedgekeur is.


Annatjie  Erasmus :
  Bid asb vir my seun Justin,vir bevryding van dwelms.Kan sien hoe my kind agteruit gaan hy het baie deur gegaan die afgelope tyd,en finansieel kry hulle ok swaar!! Dankie,weet dat God klaar besig is met hom.Verwag n wonderwerk,ek weet God is almagtig om hom te bevry.Dankie.
 

www.OneLord.co.za 011 477 0871
Prease reports problems / Raporteer asb. probleme
The Assemblies of Christ, Westdene, Johannesburg, South Africa
Die Gemeentes van Christus, Westdene, Johannesburg, Suid Afrika